Bekostigbare Modulêre Strukture
Going Green Modulêre Struktue bied 'n vars en toonaangewende produk as 'n alternatief vir tradisionele en duur bou materiale en sisteme. Die stelsel is bekostigbaar en kan aangewend word vir 'n verskeidenheid strukture en wonings, bv. klinieke, klaskamers, ramp/ tydelike behuising, mynbou behuising, eetsale, koshuise, ens.
Going Green muur en dak panele is lig, goed geïnsuleer asook brand- en weer bestand. Die uitsonderlike insulasie lei tot effektiewe energie verbruik en besparing.
Die Going Green reeks bestaan uit permanente en tydelike modulêre strukture, insluitend: Selfsorg Eenhede, 2 Slaapkamer Eenhede, 3 Slaapkamer Eenhede, Tydelike Eenhede en "Container" Akkommodasie.
- Die voorafvervaardigde staal struktuur (roes bestand/ gegalvaniseer) asook muur en dak panele pas inmekaar en verseker die vinnige en maklike oprigting van eenhede.
- Muur en dak panele is lig, goed geïnsuleer en brand bestand.
- Hoë kwaliteit PVC vensterrame.
- Staal buite deure word toegepas met gespesialiseerde slotte vir sekuriteitsdoeleindes.
- Vensters en deure word vooraf in die fabriek geïnstalleer en spaar sodoende bou koste en tyd.
- Hiedie duursame produk het 'n bestaanstydperk van meer as 20 jaar.
- Verg minimale instandhouding.
- 'n Omgewingsvriendelike produk.
Contact us
For more information or to book a site visit to view our products, contact:
Sean: +27 (0)82 559 9552
e-mail: sean@123goinggreen.co.za
Luke: +27 (0)83 600 1973
e-mail: luke@123goinggreen.co.za